Omroeper

Jan-Hendrik Kleynhans

Jan-Hendrik Kleynhans is ’n regskenner van beroep, predikant by Kompas Familie Gemeente en aanbieder by Radio Namakwaland 93.4 FM. Met ’n hart gevorm deur geloof, diensbaarheid en liefde vir mense, dra hy ’n boodskap van hoop, waarheid en verlossing oor die lug. Sy roeping is om mense te versterk, lig te bring waar daar donkerte is, en God se reddende genade prakties en kragtig uit te leef.