Ons wil ‘n verskil maak deur hierdie Godgegewe medium ten beste te benut om die Evangelie van Jesus Christus in al sy konsekwensies eerlik en suiwer te bedien aan al die mense van Namakwaland.
Mattheus 28: 18 – 20
| Program | Datum | Tyd | Omroeper(s) |
|---|---|---|---|
| Dagbreek | Woe, 22 Julie | 06:00 | Reggie Strauss |
| ↳ 06:00–06:45 | Pastoor Stephen Enslin AGS Oase Vredendal | ||
| ↳ 06:45–07:00 | Godsdiens op die plaas | ||
| ↳ 07:00–07:05 | NUUS | ||
| ↳ 07:05–07:15 | Weer | ||
| ↳ 17:15–07:30 | Pastoor Jan-Hendrik Kleynhans Kompas Familie Gemeente | ||
| ↳ 07:30–07:45 | Ds. Jan Theron NG Kerk Vredendal | ||
| ↳ 07:45–08:00 | Musiek | ||
| Kollig | Woe, 22 Julie | 08:00 | Martie-Louise Hunlun |
| ↳ 08:00–08:05 | NUUS en Weer AGS Oase Vredendal | ||
| ↳ 08:05–08:08 | Sportverslag | ||
| ↳ 08:08–08:12 | Finansiëleverslag Frans de Klerk | ||
| ↳ 08:12–08:15 | Aktuele Nuus | ||
| ↳ 08:15–08:30 | |||
| ↳ 08:30–08:45 | Dia-Logos Mike Burnard | ||
| ↳ 08:45–09:00 | Finansiëleverslag (Vrydag gesels) Frans de Klerk | ||
| ↳ 09:00–09:05 | NUUS | ||
| ↳ 09:05–09:30 | Aktuele Nuus | ||
| ↳ 09:30–09:45 | Koerantsake Harold Pakendorf | ||
| ↳ 09:45–10:00 | Kollig groet | ||
| Ankertyd | Woe, 22 Julie | 12:00 | Joan Mungenga |
| ↳ 12:00–12:05 | NUUS | ||
| ↳ 12:05–12:30 | Gemeenskapskalender | ||
| ↳ 12:30–12:40 | Het jy geweet? Cornie du Plessis | ||
| ↳ 12:40–13:00 | Golfglyverslag Albert Milaard | ||
| ↳ 13:00–13:05 | NUUS | ||
| ↳ 13:05–13:30 | Plaaslike Nuus | ||
| ↳ 13:30–13:40 | Agriscoops Eddie Goldberg | ||
| ↳ 13:40–13:45 | Naweek Inspirasie | ||
| ↳ 13:45–14:00 | Musiek | ||
| Trefkrag | Woe, 22 Julie | 14:00 | Brian Owies |
| ↳ 14:00–14:05 | NUUS | ||
| ↳ 14:15–14:30 | Musiekstêr 1 | ||
| ↳ 14:30–14:50 | Musiekstêr 2 Cornie du Plessis | ||
| ↳ 14:50–15:00 | Focus on the family | ||
| ↳ 15:00–15:05 | NUUS | ||
| ↳ 15:05–15:45 | Kraakvars | ||
| ↳ 15:50–16:00 | Toekomsvenster Ds. Jannie Pelser | ||
| Uitvaltyd | Woe, 22 Julie | 16:00 | Albert van der Merwe |
| ↳ 16:00–16:05 | NUUS en SPORT | ||
| ↳ 16:05–16:15 | Gemeenskapskalender | ||
| ↳ 16:15–16:45 | Musiek | ||
| ↳ 16:45–17:00 | Kruispad Gerjoben en Renata van der Merwe | ||
| ↳ 17:00–17:05 | NUUS en Weer | ||
| ↳ 17:05–17:20 | Kuier en musiek | ||
| ↳ 17:20–17:30 | Resep | ||
| ↳ 17:30–17:35 | Gedagte vir die dag | ||
| ↳ 17:35–18:00 | Musiek | ||
| Aandskof | Woe, 22 Julie | 18:00 | — |
| ↳ 18:00–18:15 | NUUS | ||
| ↳ 18:15–18:30 | Godsdiens op die plaas | ||
| ↳ 18:30–19:00 | Vrydagaand Tuis | ||
| ↳ 19:00–19:15 | Skedule Besonderhede | ||
| ↳ 19:15–19:30 | Bybellees | ||
| ↳ 19:30–20:00 | Musiekfokus | ||
| ↳ 20:00–21:00 | Wakisklanke | ||
| ↳ 21:00–21:15 | Oupa Jasper | ||
| ↳ 21:15–21:30 | WieleBlitz | ||
| ↳ 21:30–22:00 | Vrydagaand Jolyt | ||
| ↳ 22:00–23:00 | Golden Oldies | ||
| ↳ 23:00–23:30 | Geestelike en Sekulêre musiek | ||
| ↳ 23:30–23:45 | Kruispad Gerjoben en Renata van der Merwe | ||
| ↳ 23:45–00:00 | Godsdiens op die plaas | ||
| Potpourri | Woe, 22 Julie | 10:00 | Jeanette Fourie |
| ↳ 10:00–10:05 | NUUS en Sportverslag | ||
| ↳ 10:05–10:10 | Vars Gedagte | ||
| ↳ 10:10–10:30 | Oupa Jasper | ||
| ↳ 10:30–10:45 | Geestelike Boublokke | ||
| ↳ 10:45–11:00 | Wat së die Dr. Dr. Pieter Fourie | ||
| ↳ 11:00–11:05 | NUUS | ||
| ↳ 11:05–11:30 | Toerisme | ||
| ↳ 11:30–11:40 | Inspirasie | ||
| ↳ 11:40–12:00 | Kultuur Kuier Elna Esterhuize |
Jy kan ‘n wesenlike verskil maak deur on te ondersteun om ons lewensveranderende inhoud te versprei in die Sederberg en Matzikama Streke, landwyd en wêreldwyd in Afrikaans!
Radio Namakwaland se eerste aansoek vir ‘n tydelike lisensie as ‘n Christelike gemeenskapsradio in die suidelike dele van Namakwaland is vir die tydperk 1 Augustus 1995 tot 31 Julie 1996 goedgekeur, maar weens die koste implikasie is besluit om nie met uitsendings voort te gaan nie. Een maand voor die verstryking daarvan bied ‘n verteenwoordiger van die destydse Radio Logos uit Pretoria aan om behulpsaam te wees om met die uitsendings te begin.
| # | Potgooi | Episode | Titel | Datum |
|---|---|---|---|---|
| 1 | Kollig | 00001 | Kollig 00001 – 29 Junie 2026 | 29 Junie 2026 |
| 2 | Dagbreek | 00001 | Dagbreek 00001 – 29 Mei 2026 | 29 Mei 2026 |
