Brian is ‘n gemeenskapsmens. Kampioen van die eter én die karate-mat.
Wanneer hy nie agter die mikrofoon sit om die streek te vermaak, in te lig en te inspireer nie, sal jy hom waarskynlik vind waar hy sy dissipline en fokus in karate opskerp. Passievol oor mense, stories, en die unieke ritme van die Weskus en Namakwaland.
Altyd op skakeling. Altyd in fokus.