Joan is ‘n plat op die aarde mens, gebore in Vredendal en grootgemaak in n Christelike huishouding in Lutzville. Ek het nog altyd n passie gehad vir die kerk en sang. En daaruit spruit my liefde vir mense. Om elkedag vir iemand ‘n glimlag te wys en hul dag op te helder. Om n omroeper te wees laat my toe om ‘n instrument vir God te wees. Om Sy Woord te verkondig. Ek is ‘n voorstander daarvan om in jou besige bedrywige schedule ‘n oomblik te vat net om asem te haal en kalm te raak.